Die volgende foto's toon die stand van sake teen Maandagaand en laat Woensdagaand toe die span hard aan die werk was om dinge gereed te kry vir Donderdagoggend.
The week of September 7 saw little progress. Monday was Labor Day and a scheduled lumber drop didn't materialize on Tuesday. It happened on Wednesday, though, resulting in significant progress toward readying the site for the next team to do its thing, starting with fascia and roof and wall coverings. However some of the required material was not delivered on Thursday and wouldn't be available before Monday.
The following thus represent the situation as of Wednesday evening, when we looked in and found the team hard at work to have things ready for Thursday morning.
Teen Woensdagaand was die manne nog aan die werk in die agtergrond van onvolledige materiaal vir die volgende stap.
By Wednesday evening the guys were hard at work with incomplete materials for the next phase in the foreground.
Susan het verkies om uit die werkers se pad te bly, terwyl Willem vordering op die tweede vloer bekyk en Susan van daar af probeer nader lok.
Susan chose to steer clear of frantic workers, while Willem was assessing progress on the second floor and got her picture through a bedroom window.
Van agter is die dakstrukture nou verder gevorder.
Roof structure framing virtually completed.
Op die noorde 'loft' is die vloer van die AC/verhittingsmasjienerie-vertrek voltooi. Ek soek nog na 'n juiste Afrikaanse woord vir 'loft"; enige hulp?
Floor of the northern loft mechanics room completed.
Die deur na die vertrek na regs, terwyl die hoek van die boonste badkamer links vertoon.
Entrance to mechanics room on the right and corner of a bathroom, left.
Die noordelike 'loft' met badkamerhoek links en die gang na die masjienkamer, agter.
Northern loft with bathroom, left and hallway to mechanics room in the rear.
Trappe na noorde 'loft' en badkamer deuropening, links.
Stairs from landing to loft and bathroom door, left.
Trappe na suide 'loft' met uitsig in die rigting van die dakmerker van vorige beelde in die verte.
Stairs from landing to south loft showing the roof marker from previous orientation views in the distance.
Terugblik oor die trapruimtes na die badkamer in die noorde.
View across stairways to the bathroom in the north loft.
Voor-syaansig van tussenportaal-dak.
Frontal side-view of breezeway roof beams.
En van agter.
And rear view.
Installering van die stutpilaar vir die suide loft aan die voet van die hooftrappe, gefotografeer vanaf die landing.
Installing the support pillar of the south loft at the foot of the stairway, photo taken from landing.
Willem op sy rug in die slaapkamer met sy kop teen die tweede hangkas.
Willem on his back in the bedroom with his head against the second closet.
En met sy kop waar die koppenend van die bed vermoedelik sal wees.
And with his head where the head bord of the bed would presumably be.
Die boonste badkamerplafon, gesien vanuit die slaapkamer deur die muurbalke.
Upper bathroom ceiling viewed from the bedroom through wall studs
Willem op soek na Susan, wat die buurt te voet gaan verken het.
Looking for Susan who went to explore the neighborhood on foot.
Vrydagoggend het Willem teruggekeer om 'n paar beelde van veral die boonste vloer te kry. En hier is 'n vensterbesending reeds in die motorhuis afgelewer.
Willem returned on Friday morning to photograph more details of the second floor and noticed some of the windows having been delivered in the garage.
Vanaf die skuifdeur agter in die motorhuis oor die patio (Afr.?) in die rigting van die sitkamer.
From the sliding door in the rear of the garage across the patio toward the family room.
Dieselfde in die rigting van die tussenportaal (breezeway).
The same in the direction of the breezeway entrance.
By gebreke aan lere moes ek maar die boonste badkamerplafon van onder af dokumenteer.
No ladder was on site, so I had to content with documenting the upper bathroom ceiling from below.
Dit bly 'n interessante perspektief van die konstruksie.
It remains an interesting perspective of the construction.
No comments:
Post a Comment