Sunday, March 27, 2016

Tot 22 Maart



Boonste badkamer teëlwerk.

Upper bathroom tile work.




Waar die wasbak sal kom.

Where the basin will be installed.


Lugversorging uitlaat in suide loft.

AC conduit in south loft.


In die noord-loft.

AC in north loft.



Lugversorging in die eetkamer en sitkamer.

AC in dining area and living room.




Afval hout bewaar vir latere selfgebruik.

Leftover lumber salvaged for home projects later on.



Slote vir elektrisiteit en water toevoere.

Trenches for electricity and water hookups.




Installering van lugversorgingtoerusting.

Installing AC hardware.


Met kerkmanne saam na 'n professionele basketbal-wedstryd in San Antonio. Die San Antonio Spurs en San Francisco Warriors is die huidige twee topspanne in die land.

With male fans from church at a basket ball game between the San Antonio Spurs and the San Francisco Warriors. These are the current two top professional teams in the US.










Susan by die installering van die motorhuisdeur.

Susan inspecting the installation of the garage door.





Met hierdie taak voltooi kan die struktuur gesluit en die inhoud beveilig word -- net betyds vir die aflewering van kombuis- en badkamerkaste en toebehore wat ek van Dinsdag 29 Maart af begin bou.

With this completed, the entire structure is now secured -- just in time for delivery of kitchen and bathroom cabinet units which I can start assembling on Tuesday, March 29.





Monday, March 14, 2016

Tot 12 Maart








Vanaf die dek by ons woonstelingang in New Braunfels.

From the deck of our New Braunfels apartment



Ses foto's van die biblioteek in Canyon Lake, 3 myl van ons huis af.

Six shots around the Canyon Lake Library, 3 miles from our house.




















Voor verfafwerking van binnemure.

Pre-paint texture of interior walls


Ietwat vergroot.

Slightly magnified.


Vier muurfoto's binne.

Four interior wall pictures.








En een van 'n plafon.

And one of a ceiling.


Dit is lente in Texas en buurman se plante begin dit vertoon.

Spring in Texas as evidenced by the neighbor's plants.


'n Week later.

A week later.






Met ons oostemuur as agtergrond.

With our eastern wall as backdrop.


Mountain Laurel on our side of the line







Vordering met die stort in die badkamer

Progress with the shower in the bedroom













En met die hangkaste.

And with the closets





Die masjienkamer vir verhitting/verkoeling en warmwater eenhede.

Mechanic room for AC and water heaters.


Louriere 'n paar dae later.

Laurels a few days later.