Vroegoggend Maandag 24 Augustus op pad na die bouterrein met River Road.
Monday morning August 24 en route to the building site via River Road.
The Summit reguit vorentoe waarop ons bou. Die pad swaai eers links en dan die afdraai na regs.
The Summit where we are building, straight ahead. The right hand turnoff is around the curve to the left
Hout was reeds afgelewer en wag ons op die 'framers' om op te daag.
Lumber had been deliverd and we were waiting for the framing crew to arrive.
Hier het hulle aan die gang gekom met afmerking van die plangegewens.
They started marking the plan information.
Al langs die buitekant om.
All along the outer edges.
Weer 'n bietjie kyk.
More interpretation.
Toe ek teen middagete terugkom, was daar reeds vordering met beide die motorhuis en die huis.
At my return by lunch time progress had been made on the house and garage.
Behandelde hout is die grondslag, wat vasgebout raak. Hier is die gate geboor en opgelyn voordat die raamwerk (hierbo) daaraan vasgeheg is.
The base piece is treated lumber, showing here the holes and lineup before the structure (above) gets built off to the side.
Met spanwerk word dit opgelig en gestabiliseer.
Teamwork gets it raised and stabillized.
Hierdie manne lyk soos Arabiere wat hulle teen die son verskans.
These guys look like Arabs shielding themselves from the sun.
Die voordeurgebied tussen die twee strukture.
The front door area between the structures
Hierdie gesig het my gedurende die naweek laat navraag doen: wie se versekering dek die werker, myne of die maatskappy s'n?
This sight prompted me to inquire whose insurance covers the workers, mine or the framing company's?
Die motorhuis, lings, buitehof, in die middel en sitkamerfront, regs.
Garage, patio and living room areas from left to right.
Blik van die agteraansig in die rigting van die voordeur. Die buitehof strek vanaf die deur tot by die rand van die fondasie.
View from the rear elevation toward the front door area. The patio would reach from the doorway to the edge.
Sitkamerfront met twee van die vier vensterrame..
Family room showing two of four window frames.
Woensdagoggend was alles doodstil want 'n houtaflewering het dit nie gemaak nie.
The expected lumber drop didn't materialize Wednesday morning. So no action.
Hangkas 1, slaapkamer
Closet 1, bedroom.
Hangkas 2, slaapkamer. Deurgang na badkamer, links.
Clost 2, bedroom. Entryway to bathroom, left.
Donderdag was dit weer bedrywig.
Thursday morning was all action again.
Blik in die rigting van die trap na die 'loft' en landing.
Stair case and landing areas to the loft.
Vrydag het baie aksie en vordering gesien. Hier kom die laaghoutbasis van die boonste vloer in sig bo-op die dwarsleers.
Friday represented considerable activity and progress. The plywood basis of the second floor is visible on top of the joists.
Die kombuis met deur links.
Kitchen with door left.
Sitkameringang vanaf die tussenportaal.
Family room entrance from the breeze way.
Vloer van die 'loft'-gedeelte bo die sitkamer. Ingang vanaf die ingangsportaal.
Loft floor progressing above part of the family room. Entrance doorway from breeze way.
Fellow camper from New Braunfels, Rick, provides some perspective from the back yard.
Saterdagoggend het ek uitgery vir naderblik detail van die vordering sonder werkers.
On Saturday morning I returned for detail pictures sans the crew.
Trapopgang links, langs kombuis.
Stair case left, next to the kitchen.
Via die eetkamer met kombuis, links en deurgang na slaapkamer agter na links.
From the dining area with kitchen, left and throughway to bedroom in the rear, left.
Slaapkamerdeel links; motorhuis regs.
Bedroom left, garage, right.
Bokant die slaapkamer se badkamer, waar die 'mechanic room' vir die verhitting/verkoeling eenhede kom.
Mechanic room for AC/Heating hardware above bathroom from the bedroom.
Net oorkand the pad, op pad terug, 'n wildsbokkie.
Deer across the street, as I departed.
River Road in die teenoorgestelde rigting.
River Road scenes in the opposite direction.